Kontak ons
Kontak ons
El Roi Teater was gestig in 2012 deur Willie en Jacky Olwage nadat hul deur ’n 7-jaar stormtyd en geestelike droogtetyd gegaan het. God het ingegryp en die restourasiewerk gedoen en juis daar in die woestyn, soos Hagar by die put, besef hulle dat daar is ’n God wat hul sien.
Hierdie bediening het ontstaan eers in die Christelike TV en Filmbedryf waaruit 7 produksies die lig gesien het maar die fokus het verskuif na ’n herderlike en gemeente bediening. In Februarie 2013 het hulle die gemeente “El Roi Teater” ingewei met Dr Fergus Buchan wat later homself gevestig het in London, Engeland.
Vandag is Willie en Jacky voltyds in die bediening en El Roi funksioneer met verskeie afdelings, bedienings en evangelisasie platforms om sodoende die oproep van Jesus uit te voer en die Evangelie van Christus te verkondig aan ’n verloregaande wereld.
Adres
3 Afrikaner str
Dalpark
Brakpan
Kontak Nommers:
Willie Olwage 082 926 1391
Jacky Olwage 071 6060 183
e-pos: info@elroiteater.co.za
Facebook: El Roi Ministries
Bank Besonderhede
Naam: El Roi Ministries
Bank: FNB
Tak: Mall@Carnival 210243
Rek No: Tjek Rek 62395517364
Wie is ons ?
Willie & Jacky Olwage