Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Multi media is seker een van die moderne wereld se mees effektiefste kommunikasie metodes. Ons gebruik hierdie konsep om dan ook die evangelie te verkoning.

 

  • Al ons dienste word uitgesaai op KRUISKYK TV en kan ook aanlyn gesien word:

KruiskykKruiskyk Kliek Hier

 

 

 

 

  • Al ons dienste kan geluister word op hierdie platform en App

sermon.netsermon.net Kliek Hier 

 

 

 

 

 

 

  • Youtube word die getuiens soos gesien in FORSAKEN uitgebeeld.

YoutubeYoutube Kliek Hier