Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Willie en Jacky Olwage het hul bediening uitleef sedert 2008 toe Willie sy sekulere looban opgee om in die Christelike Media bedryf te tree.

Hy begin by Kruiskyk TV en spits hom toe op bemarking en program ontwikkeling waarna hy vir 'n kort wyle die Algemene Bestuur funksies van die Pretoria tak gehandhaaf het.

Sedert hierdie tyd raak hy ook betrokke met die vervaardiging en regie van Christelike films soos

Play it as it lies - Hartsbegeertes - Forsaken - Rowwe Diamante - Suiderkruis - 70 x 7 & O Vet

Hulle bedien bereik meer standvastigheid in die stigting van die El Roi gemeente in Brakpan waar hulle sedert 2013 hulle passie, roeping en bediening uitleef.

Willie & Jacky OlwageWillie & Jacky Olwage

Saam met ons bedien Past Gert en Annatjie van Vuuren en Past Kevin en Martie Knox in die Evangelisasie, Enkelopendes, Seniors en ander departemente van ons gemeente.                    

Past Gert en Annatjie van VuurenPast Gert en Annatjie van Vuuren

Past Kevin en Martie KnoxPast Kevin en Martie Knox

In geheel vorm die raadgewende forum saam met die stigterslede die volledige leierspan

van El Roi Teater.

El Roi LeierskapEl Roi Leierskap