Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.
  • CELEBRATION EXPERIENCE - 9-11 Feb 2018

El Roi is 5-jaar oud en bied 'n reeks spesiale dienste aan, met Solomon Cupido en Danie Botha.

  • PAAS NAWEEK 30 Maart - 1 April

El Roi bied ons 1ste MUSICAL aan met die naam: "In die Via Dolorosa" toegang is gratis.            Ook bedien Ds. Jannie Pelser ons met die OPSTANDINGSDIENS

  • JEUG Staptoer

 Die Jeug beplan 'n STAPTOER vanaf 20-22 April te KLIPDRAAI in die Heilelberg omgewing