Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Here, praat met my ek luister

Posted 1/25/2018

Ontbloot die vyand  -  Sondag  14 Januarie 2018 - Willie Olwage

 

In die film Forsaken is dit duidelik dat ek oortuig was, dat my omstandighede is deur God geskep sodat Hy met my kan praat.

Soos die OMSTANDIGHEDE erger word...Word ek meer kwaad en opstandig

Eers jare later het ek besef: Ek is VASGEVANG in leuen v VYAND :- dis GOD wat jou kind siek gemaak het (of nie wou genees nie)

 

Die moeilikste ding om te doen is seker om te onderskei tussen waarheid en leuen

en die vyand buit dit uit.  Hy is die een wat kom om te steel, slag en verwoes en dan wys uit God uit as die een wat dit gedoen het.

  

Read the rest of this entry »

Hy ken jou naam

Posted 1/25/2018

Hy ken jou naam  -  Sondag  21 Januarie 2018 - Willie Olwage

 

Ek onthou nog die dae op skool toe die meneer ons laat rugby speel het. Hy kies 2 kapteins en hulle kies uit ‘n groep seuns die spanne. Die gevoel om raak gesien te word is oorweldigend. Jy probeer langer, grooter en kwaaier lyk, net sodat daar notisie geneem word van jou.

In jou hart skreeu jy uit: “ Kies my, Kies my !!”

Niemand wil tog laaste wees nie, want dit beteken niemand het vertroue in jou nie, ook dat niemand jou regtig raak gesien het nie.

 

Read the rest of this entry »