Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

El Roi Teater bied 'n verskeidenheid plaftorms waar jy jou bediening kan uitleef. Al is jou bediening en roeping nog nie iets waarop ons fokus nie, kan ons enige tyd jou bystaan om sodoende jou te kan akkomodeer.

Raak betrokke by ons familie en werk saam om Jesus se konikryk op aarde uit te brei.

  • Uitreik en Sendingwerk
  • Hospitaal Evangelisasie
  • Vroue Bediening
  • Berading
  • Sondagskool
  • Intersessie
  • TV bedieninge - ROEPSTEM op Kruiskyk TV
  • Drama en Kunste
  • Woordskool en Leringe