El Roi TeaterThe GOD that sees us | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
NUWE DIENSTYE : SONDAE om 9:30 & WOENSDAE om 19h00
SONDAGSKOOL om 9:30
Willie en Jacqualine Olwage bedien sedert 2013 by El Roi Teater, Brakpan. Hul visie was om 'n plek van aanbidding te skep en so veel as moontlik toelaat vir Heilige Gees om te bedien in werk. Met soveel mense wat al seer gekry het in die kerke wereld, wil hul juis die teater as 'n bediening platform gebruik vir die mense wat net wil wegbreek van dogma, politiek en wetisme. 'n Plek waar God ons sien, is meer as genoeg - El Roi
Willie & Jacqualine Olwage